Water sisteem by Strawberryhill plaas Water is een van die mens se belangriskiste hulpbrone wat in soveel doeleindes kan dien water is kosbaar, soos die spreek woord sê kinders moet nie in die water mors nie die oumense moet dit drink. Moeder natuur kan soms met groot verrasings vorendag kom. Wanneer die natuurlike elemente ons soms omkant vang en jy het nie voorsorg maatreels getref nie, kan ons somtyds aan die kortste end trek. Baie keer is daar water in oormaat en dan skielik kan die water stroom opdroog. Hier by StrawberryHill moet ons altyd n alternatiewe plan van aksie het. Met die buiten gewone reënval, het ons besluit om opgaar tenke op te rig vir waternoodgevalle. Planne is beraam, struktuure is aan mekaar gepak en uiteindelik is finaale besluit om ʼn water pomp stellsel te implimenteer, wat reënwater vanuit ʼn opvangstenks oor ʼn afstand van 800m te stoot tot in ʼn tank wat sowant 40 000L water kan stoor. Hier by Strawberryhill probeer ons langtermyn dink want soos ons weet is niks sukses sonder ʼn plan nie. Ons beskik oor ʼn bruin water bron wat tans water voorsien op die plaas. Enige iets kan gebeur, waar hierdie bron kan opdroog a.g.v uitmergende hitte. Daarom is dit belangrik om altyd n reserve bron in plek te he.
Vanaf ons opgaar tenk het ons pype in verskillende ringtings gelê wat afvoer na veral ons gaste hiuse. Ons prober ons gaste se behoeftes altyd eerste stel, tesame met die briljante stelsel het ons besluit om in elke gastehuis n water filtreer stelsel te installeer, wat 100% suiwer water filtreer. Om alles te kroon is by elke filter n pompie installeur wat vloei en druk soveel vergemaklik. Niks is ontmmontlik nie, dis net ʼn kwessie van koppe bymekaar sit. Beplan en uitvoer, en sodoende omskep jy dit wat die natuur jou gee, in iets waardevol.waa
0 Comments
|
Details
AuthorLife in a forest in the mountains Archives
March 2023
Categories |